Paul O'Grady

Paul O'Grady
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul James O'Grady
Geboorte 14 Junie 1955
Birkenhead, Merseyside, Groot-Brittanje
Sterfte 28 Maart 2023 (op 67)
Kent, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1988–2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul O'Grady (14 Junie 195528 Maart 2023[1]) was 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent In the Name of the Father (1993) en in die televisiereekse The Lily Savage Show (1997), The Paul O'Grady Show (2004), en Paul O'Grady: For the Love of Dogs (2012).

  1. Paul O’Grady, TV presenter and comedian, dies aged 67. The Guardian, 29 March 2023

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy